Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit is ondenkbaar van u dat u op hierdie manier handel om die regverdige saam met die goddelose dood te maak, sodat dit met die regverdige moet gaan soos met die goddelose!+ Dit is ondenkbaar van u.+ Sal die Regter van die hele aarde nie doen wat reg is nie?”+

  • Deuteronomium 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die Rots, volmaak is sy werk,+

      Want al sy weë is geregtigheid.+

      ’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+

      Regverdig en reg is hy.+

  • Romeine 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar as ons onregverdigheid God se regverdigheid+ na vore bring, wat sal ons dan sê? God is tog nie onregverdig+ wanneer hy aan sy gramskap uiting gee nie, of hoe? (Ek praat soos ’n mens.+)

  • Openbaring 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê:

      “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+

  • Openbaring 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie beslissings gegee het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel