Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+

  • 1 Konings 18:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En op die tyd+ dat die graanoffer gebring word, het die profeet Eliʹa begin nader kom en gesê: “O Jehovah, die God van Abraham,+ Isak+ en Israel,+ laat dit vandag bekend word dat u God in Israel is+ en dat ek u kneg is en dat ek deur u woord+ al hierdie dinge gedoen het.

  • Psalm 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah is naby die gebrokenes van hart;+

      En die verbryseldes van gees red hy.+

  • Jakobus 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+

  • Judas 24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En aan hom wat julle van struikeling kan bewaar+ en julle met groot vreugde smetloos+ voor sy heerlikheid kan stel,

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel