Psalm 34:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek sal Jehovah te alle tye loof;+Sy lof sal voortdurend in my mond wees.+ Psalm 51:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, mag u hierdie lippe van my open,+Sodat my mond u lof kan verkondig.+ Psalm 71:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 My mond is vol van u lof,+Die hele dag deur vol van u luisterrykheid.+ Psalm 89:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 89 Jehovah se blyke van liefderyke goedhartigheid sal ek tot onbepaalde tyd besing.+Van geslag tot geslag sal ek u getrouheid met my mond bekend maak.+
89 Jehovah se blyke van liefderyke goedhartigheid sal ek tot onbepaalde tyd besing.+Van geslag tot geslag sal ek u getrouheid met my mond bekend maak.+