Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+ Psalm 46:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Psalm 144:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan!”Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!+ Jeremia 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Geseënd is die man wat op Jehovah vertrou, en wie se vertroue Jehovah geword het.+