Psalm 107:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hy het hulle uit duisternis en diep skaduwee uitgebring+En selfs hulle bande stukkend geskeur.+ Psalm 142:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Bring tog my siel uit die kerker+Om u naam te prys.+Laat die regverdiges om my bymekaarkom,+Omdat u gepas met my handel.+
7 Bring tog my siel uit die kerker+Om u naam te prys.+Laat die regverdiges om my bymekaarkom,+Omdat u gepas met my handel.+