Psalm 95:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat ons met danksegging voor sy aangesig kom;+Laat ons hom met melodieë triomfantlik toeroep.+