Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 38:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Om stormgeteisterde en verlate plekke te versadig

      En om die jong gras te laat uitspruit?+

  • Psalm 104:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hy laat groen gras uitspruit vir die diere,+

      En plante tot nut van die mens,+

      Om voedsel uit die aarde te laat voortkom,+

  • Jesaja 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+

  • Sagaria 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Rig julle versoeke om reën+ in die tyd van die lentereën+ tot Jehovah, ja, tot Jehovah wat die onweerswolke maak+ en wat aan hulle ’n stortreën gee,+ aan elkeen plante in die veld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel