Psalm 135:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Mag Jehovah geloof word uit Sion,+Hy wat in Jerusalem woon.+LOOF Jah!+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.”