Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Eksodus 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Tussen my en die kinders van Israel is dit ’n teken tot onbepaalde tyd,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak en op die sewende dag het hy gerus en voortgegaan om hom te verkwik.’”+

  • Deuteronomium 4:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “Vra nou asseblief oor die vroeëre dae+ wat voor jou was, van die dag af dat God die mens op die aarde geskep het,+ van die een einde van die hemel tot by die ander einde van die hemel: Is iets so groots ooit tot stand gebring of is so iets ooit gehoor?+

  • Deuteronomium 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • Romeine 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Baie in elke opsig. In die eerste plek, omdat die heilige verklarings van God aan hulle toevertrou is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel