Psalm 116:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die voorhowe van die huis van Jehovah,+In jou, o Jerusalem.+LOOF Jah!+ Openbaring 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+
6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+