Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • Spreuke 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+

  • Maleagi 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel