Genesis 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En God het begin om die groot seemonsters+ te skep en al die lewende siele wat beweeg,+ waarvan die waters begin wemel het volgens hulle soorte, en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte.+ En God het gesien dat dit goed is. Psalm 74:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 U het die see met u sterkte in beroering gebring;+U het die koppe van die seemonsters in die waters verbreek.+ Psalm 104:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Wat hierdie see betref, so groot en wyd,+Daarin is bewegende dinge sonder tal,+Diere, klein sowel as groot.+ Jona 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+
21 En God het begin om die groot seemonsters+ te skep en al die lewende siele wat beweeg,+ waarvan die waters begin wemel het volgens hulle soorte, en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte.+ En God het gesien dat dit goed is.
13 U het die see met u sterkte in beroering gebring;+U het die koppe van die seemonsters in die waters verbreek.+
25 Wat hierdie see betref, so groot en wyd,+Daarin is bewegende dinge sonder tal,+Diere, klein sowel as groot.+
17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+