Psalm 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+ Jesaja 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+
8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+
4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+