20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+
34 Uiteindelik het Jefta in Mispa+ by sy huis gekom, en kyk! daar kom sy dogter hom met tamboerynspel en gedans tegemoet!+ En sy was die énigste kind. Buiten haar het hy nie seun of dogter gehad nie.
13 “In dié tyd sal die maagd haar in die dans verbly, ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ En ek sal hulle rou in vreugde verander, en ek sal hulle vertroos en hulle bly maak deur hulle droefheid weg te neem.+