Psalm 112:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 112 LOOF Jah!+ א [ʼAʹlef]Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet]In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+ Psalm 148:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy sal die horing van sy volk verhef,+Die lof van al sy lojales,+Van die kinders van Israel, die volk wat naby hom is.+LOOF Jah!+ Openbaring 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+
112 LOOF Jah!+ א [ʼAʹlef]Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet]In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+
14 En hy sal die horing van sy volk verhef,+Die lof van al sy lojales,+Van die kinders van Israel, die volk wat naby hom is.+LOOF Jah!+
3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+