Psalm 89:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En ek sal beslis sy saad tot in ewigheid bevestig+En sy troon soos die dae van die hemel.+ Psalm 91:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Met lengte van dae sal ek hom versadig,+En ek sal hom redding deur my laat sien.+