Josua 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+ Psalm 35:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En laat my tong u regverdigheid op gedempte toon uitspreek,+U lof die hele dag deur.+ Psalm 119:97 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 97 Hoe lief het ek u wet tog!+Die hele dag oordink ek dit.+ 1 Timoteus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Peins oor hierdie dinge;+ wees verdiep daarin, sodat jou vooruitgang+ vir almal duidelik kan wees.
8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+
15 Peins oor hierdie dinge;+ wees verdiep daarin, sodat jou vooruitgang+ vir almal duidelik kan wees.