Daniël 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het die koning se gelaatskleur verander, en sy gedagtes het hom begin bang maak,+ en sy heupgewrigte het losgeraak+ en sy knieë het teen mekaar geslaan.+ Lukas 22:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+
6 Toe het die koning se gelaatskleur verander, en sy gedagtes het hom begin bang maak,+ en sy heupgewrigte het losgeraak+ en sy knieë het teen mekaar geslaan.+
44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+