Deuteronomium 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die beamptes moet verder met die volk praat en sê: ‘Wie is die man wat bevrees en flouhartig is?+ Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy die hart van sy broers nie laat smelt soos sy eie hart nie.’+ Matteus 26:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Toe het hy vir hulle gesê: “My siel is diep bedroef, ja, tot die dood toe.+ Bly hier en hou aan om saam met my te waak.”+ Markus 14:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy het Petrus en Jakobus en Johannes+ saam met hom geneem, en hy het ontsteld en erg verontrus begin word.+
8 En die beamptes moet verder met die volk praat en sê: ‘Wie is die man wat bevrees en flouhartig is?+ Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy die hart van sy broers nie laat smelt soos sy eie hart nie.’+
38 Toe het hy vir hulle gesê: “My siel is diep bedroef, ja, tot die dood toe.+ Bly hier en hou aan om saam met my te waak.”+
33 En hy het Petrus en Jakobus en Johannes+ saam met hom geneem, en hy het ontsteld en erg verontrus begin word.+