3 “En ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal beslis vrugbaar wees en baie word.+
12 Soos iemand vir sy kudde sorg wat hy laat wei+ op die dag dat hy onder sy skape kom wat oral versprei is,+ so sal ek vir my skape sorg; en ek sal hulle verlos uit al die plekke waarheen hulle op die dag van wolke en dik donkerheid+ verstrooi is.