Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Psalm 51:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gee my tog weer die vreugde van redding deur u,+En mag u my ook met ’n gewillige gees ondersteun.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
12 Gee my tog weer die vreugde van redding deur u,+En mag u my ook met ’n gewillige gees ondersteun.+