Psalm 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O Jehovah, lei my in u regverdigheid+ weens my vyande;+Maak u weg voor my gelyk.+ Psalm 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want u is my groot rots en my vesting;+En ter wille van u naam+ sal u my lei en my voorgaan.+ Spreuke 8:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ek wandel op die pad van regverdigheid,+ in die middel van die weë van die reg,+