Psalm 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, wie sal ’n gas in u tent wees?+Wie sal op u heilige berg woon?+ Jesaja 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En aan die einde van die dae+ sal die berg van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge,+ en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en al die nasies sal daarheen stroom.+
2 En aan die einde van die dae+ sal die berg van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge,+ en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en al die nasies sal daarheen stroom.+