Psalm 27:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Van u het my hart gesê: “SOEK my aangesig.”+U aangesig, o Jehovah, sal ek soek.+ Psalm 105:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Soek Jehovah en sy sterkte.+Soek voortdurend sy aangesig.+