Psalm 93:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+ Jesaja 42:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+ 1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+
13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.