47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+
15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+
17 Toe het hy regverdigheid soos ’n pantser aangetrek,+ en die helm van redding was op sy kop.+ Verder het hy die klere van wraak as kleding aangetrek+ en hom met ywer omhul asof dit ’n moulose oorkleed is.+