Psalm 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek sal gaan lê sodat ek kan slaap;Ek sal beslis wakker word, want Jehovah ondersteun my deurentyd.+ Spreuke 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wanneer jy ook al gaan lê, sal jy nie beangs wees nie;+ en jy sal beslis gaan lê, en jou slaap sal aangenaam wees.+
5 Ek sal gaan lê sodat ek kan slaap;Ek sal beslis wakker word, want Jehovah ondersteun my deurentyd.+
24 Wanneer jy ook al gaan lê, sal jy nie beangs wees nie;+ en jy sal beslis gaan lê, en jou slaap sal aangenaam wees.+