2 Konings 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+ Spreuke 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die regverdige wandel in sy onkreukbaarheid.+ Gelukkig is sy kinders ná hom.+
3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+