Genesis 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ná hierdie dinge het die ware God Abraham op die proef gestel.+ Gevolglik het hy vir hom gesê: “Abraham!” waarop hy gesê het: “Hier is ek!”+ Psalm 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+
22 En ná hierdie dinge het die ware God Abraham op die proef gestel.+ Gevolglik het hy vir hom gesê: “Abraham!” waarop hy gesê het: “Hier is ek!”+
9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+