Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Psalm 68:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Mag Jehovah geloof word, wat elke dag die vrag vir ons dra,+Die ware God van ons redding.+ Sela.
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+