Psalm 62:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, hy is my rots en my redding, my veilige hoogte;+Ek sal nie wankel nie.+ Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Filippense 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+