Psalm 36:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+
36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+
6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+