Psalm 107:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En laat hulle dankoffers bring+En sy werke met vreugdegeroep bekend maak.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+