Numeri 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hy met die vergadering gepraat en gesê: “Gee asseblief pad voor die tente van hierdie goddelose manne en moenie aan enigiets raak wat aan hulle behoort nie,+ sodat julle nie in al hulle sondes weggevee word nie.” Psalm 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie my siel saam met sondaars wegneem nie,+Ook nie my lewe saam met bloedskuldige mense nie,+
26 Toe het hy met die vergadering gepraat en gesê: “Gee asseblief pad voor die tente van hierdie goddelose manne en moenie aan enigiets raak wat aan hulle behoort nie,+ sodat julle nie in al hulle sondes weggevee word nie.”