Genesis 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ 2 Samuel 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+ Psalm 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+ Psalm 84:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+
15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+