Psalm 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat my betref, op u liefderyke goedhartigheid het ek vertrou;+Laat my hart bly wees in u redding.+ Psalm 56:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 In eenheid met God sal ek sy woord loof.+In God het ek my vertroue gestel; ek sal nie bang wees nie.+Wat kan vlees aan my doen?+
4 In eenheid met God sal ek sy woord loof.+In God het ek my vertroue gestel; ek sal nie bang wees nie.+Wat kan vlees aan my doen?+