1 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan. 2 Samuel 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+
13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.
3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+