Psalm 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah is Koning tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+Die nasies het van sy aarde af vergaan.+ 1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.