Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 ’n valse getuie wat leuens uitstrooi+ en iemand wat twis onder broers saai.+

  • Spreuke 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+

  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Kolossense 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Lê die ou persoonlikheid+ met sy gebruike af,

  • 1 Timoteus 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Net so moet vroue ernstig wees, nie laster nie,+ matig+ in gewoontes, getrou in alles.+

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

  • Openbaring 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel