Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+

  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • Psalm 55:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+

      Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+

      Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+

  • Jesaja 26:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel