2 Samuel 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Dawid het te wete gekom dat Jehovah hom stewig bevestig het as koning oor Israel+ en dat hy sy koninkryk ter wille van sy volk Israel+ verhef het.+ Psalm 89:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want u is die prag van hulle sterkte;+En deur u welwillendheid word ons horing verhef.+
12 En Dawid het te wete gekom dat Jehovah hom stewig bevestig het as koning oor Israel+ en dat hy sy koninkryk ter wille van sy volk Israel+ verhef het.+