Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 34:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wanneer hy rus verskaf, wie kan dan veroordeel?

      En wanneer hy sy aangesig verberg,+ wie kan hom aanskou,

      Hetsy vir ’n nasie+ of ’n mens, wat dieselfde is?

  • Psalm 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Waarom, o Jehovah, bly u ver weg staan?+

      Waarom hou u u verborge in tye van benoudheid?+

  • Psalm 143:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Maak tog gou, antwoord my, o Jehovah.+

      My gees het tot ’n einde gekom.+

      Moenie u aangesig vir my verberg nie,+

      Anders sal ek word soos dié wat in die kuil afdaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel