1 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het voortdurend in al sy weë omsigtig opgetree,+ en Jehovah was met hom.+ Psalm 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Onderrig my, o Jehovah, in u weg,+En lei my op die pad van regskapenheid weens my vyande. Psalm 59:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die God van liefderyke goedhartigheid teenoor my sal my tegemoetkom;+God sal my op my vyande laat neersien.+
10 Die God van liefderyke goedhartigheid teenoor my sal my tegemoetkom;+God sal my op my vyande laat neersien.+