Psalm 88:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 U flitse van brandende toorn het oor my gegaan;+Verskrikkinge wat van u kom, het my tot swye gebring.+ Klaagliedere 3:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Waters het oor my kop gevloei.+ Ek het gesê: “Ek sal beslis uitgeroei word!”+ Jona 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat my betref, ek het gesê: ‘Ek is verdryf, weg van u oë!+Hoe sal ek u heilige tempel weer aanskou?’+
16 U flitse van brandende toorn het oor my gegaan;+Verskrikkinge wat van u kom, het my tot swye gebring.+
4 En wat my betref, ek het gesê: ‘Ek is verdryf, weg van u oë!+Hoe sal ek u heilige tempel weer aanskou?’+