Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 52:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jou tong, geslyp soos ’n skeermes, beraam teëspoed+En handel bedrieglik.+