Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Onderrig my, o Jehovah, in u weg,+

      En lei my op die pad van regskapenheid weens my vyande.

  • Psalm 86:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Onderrig my, o Jehovah, aangaande u weg.+

      Ek sal in u waarheid wandel.+

      Verenig my hart om u naam te vrees.+

  • Jeremia 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel