Spreuke 29:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Man wat sy metgesel vlei,+ sprei ’n net vir sy voetstappe uit.+ 1 Tessalonisense 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Trouens, ons het (soos julle weet) nooit met vleitaal+ gekom of met ’n voorwendsel+ vir hebsug nie,+ God is getuie! Jakobus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!
5 Trouens, ons het (soos julle weet) nooit met vleitaal+ gekom of met ’n voorwendsel+ vir hebsug nie,+ God is getuie!
5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!