1 Kronieke 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+ Efesiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,
8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+
19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,