3 Deur geloof verstaan ons dat die stelsels van dinge+ deur God se woord georden is,+ sodat wat gesien word, ontstaan het uit dinge wat nie sigbaar word nie.+
5 Want ooreenkomstig hulle wens ontgaan hierdie feit hulle aandag, dat daar van lankal af hemele+ was en ’n aarde wat kompak bo water uit+ en te midde van water+ gestaan het deur die woord van God;