35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.
7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+
16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+